OPMERKINGS RAKENDE DIE GEBRUIK VAN STANDAARDURE IN VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS

Authors

  • Abre Pienaar Raadgewende Bedryfsingenieur

DOI:

https://doi.org/10.7166/1-2-453

Abstract

ENGLISH ABSTRACT: Manufacturing companies use standard hours as a common unit of measurement to ascertain the impact of different schedules in a changing mix of products. This study discusses the. nature of standard hours as an instrument for quantifying capacity and the applications of standard hours in manufacturing companies.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Standaardure word dikwels gebruik in vervaardigingsondernemings waar die mengsel van produkte sodanig verander dat 'n gemeenskaplike maatstaf benodig word om die impak van verskillende skedules te bepaal. In hierdie werkstuk word enkele opmerkings gemaak aangaande die aard van standaardure as kwantitatiewe meet instrument en ook 'n uiteensetting gegee van die gebruike daarvan in vervaardigingsondernemings.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Pienaar, A. (2011). OPMERKINGS RAKENDE DIE GEBRUIK VAN STANDAARDURE IN VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS. The South African Journal of Industrial Engineering, 1(2). https://doi.org/10.7166/1-2-453

Issue

Section

General Articles