SILINDRIESE INTERPOLASIE

Authors

  • A.J. Lubbe Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese, Universiteit van Pretoria

DOI:

https://doi.org/10.7166/5-2-416

Abstract

ENGLISH ABSTRACT: In the manufacturing process of cylindrical cams with numerically controlled milling machines, the programming as well as the machining of accurate profiles normally turn out to be problematic. In an effort to overcome some of these problems the machine tool builder, MARO (Germany), had during 1990, sup-plemented its numerically controlled units with an option with which cylindrical interpolation is made possible. With this option programming is considerably simplified in some cases, but serious limitations necessitate in many instances that the option cannot be applied at all. The limitations of the option and how to overcome them, are illustrated and discussed in a typical programming example.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In die vervaardigingsproses van silindriese nokke m.b.v. numeriesbeheerde freesmasjiene, lewer die programmering sowel as die masjinering van akkurate profiele normaalweg verskeie probleme op. In 'n poging om van sommige van hierdie probleme ontslae te raak, het die masjienvervaardiger MARO (Duitsland) vir sy numeriesbeheerde eenhede 'n nuwe opsie in 1990 bygevoeg waarmee silindriese interpolasie moontlik gemaak word. Met hierdie opsie word programmering in bepaalde gevalle aansienlik vereenvoudig, maar ernstige beperkings noodsaak in baie gevalle dat die opsie glad nie gebruik kan word nie. Die beperkings van die opsie en hoe dit oorkom kan word, word in 'n tipiese programmeringsvoorbeeld geIllustreer en bespreek.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Lubbe, A. (2011). SILINDRIESE INTERPOLASIE. The South African Journal of Industrial Engineering, 5(2). https://doi.org/10.7166/5-2-416

Issue

Section

General Articles