DIE GEBRUIK VAN FALINGSTEMPO AS 'N BESLUITNEMINGSHULPMIDDEL VIR INSTANDHOUDING

Authors

  • E.F. Strauss YSKOR

DOI:

https://doi.org/10.7166/1-1-459

Abstract

Falingstempomodelle (en veral die badmodel) word dikwels gebruik vir die analisering van oorsake van falings om regstellende aksie te neem.
Daar is egter sekere slaggate in die gebruik van bier die metode wat die besluitnemer mislei en foutiewe besluite (aksies) tot gevolg het.
Hierdie swakhede word ontleed en 'n -eenvoudige alternatief (nie,- , noodwendig die beste alternatief nie) word in die plek daarvan voorgehou.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Strauss, E. (2011). DIE GEBRUIK VAN FALINGSTEMPO AS ’N BESLUITNEMINGSHULPMIDDEL VIR INSTANDHOUDING. The South African Journal of Industrial Engineering, 1(1). https://doi.org/10.7166/1-1-459

Issue

Section

General Articles