DIE ONTWIKKELING VAN 'N GEBRUIKERSVRIENDELIKE TRANSSKEPINGSPAKKET VIR IBM-AANPASBARE PERSOONLIKE REKENAARS.

Authors

  • N.D. Du Preez Departement Bedryfsingenieurswese, Stellenbosch Universiteit
  • J.C. Van der Merwe Departement Bedryfsingenieurswese, Stellenbosch Universiteit

DOI:

https://doi.org/10.7166/2-2-446

Abstract

ENGLISH ABSTRACT: This article reports the implementation of a userfriendly transshipment computer program, NETl, written in Turbo Pascal for IBM-compatible personal computers. The program is based on an existing computer program based on the out-of-kilter algorithm. The validation of the program as well as time tests and applications are discussed.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die artikel beskryf die implementering van 'n gebruikersvriendelike transskepingspakket, NETl, geskryf in Turbo Pascal vir IBMaanpasbare persoonlike rekenaars. Die pakket is gebaseer op 'n reeds best.aande rekenaarprogram wat op die "out-of-kilter"algoritme gebaseer is. Die validering van die program asook tydtoetse en moontlike toepassings word bespreek.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Du Preez, N., & Van der Merwe, J. (2011). DIE ONTWIKKELING VAN ’N GEBRUIKERSVRIENDELIKE TRANSSKEPINGSPAKKET VIR IBM-AANPASBARE PERSOONLIKE REKENAARS. The South African Journal of Industrial Engineering, 2(2). https://doi.org/10.7166/2-2-446

Issue

Section

General Articles