DIE OPTIMISERING VAN WGISTIEKE STEUN

Authors

  • Schalk J. Claasen Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese, Universiteit van Pretoria

DOI:

https://doi.org/10.7166/6-1-413

Abstract

ENGLISH ABSTRACT: The relationship between system performance and the level of logistic support that a system receives is discussed. A theoretical optimum level of logistic support is defined and it is shown that the determination of this optimum entails a complex search procedure. Computer software that can be used in the search for the optimum level of logistic support is discussed and the use thereof illustrated by means of a simple example.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verwantskap tussen stelselprestasie en die omvang van logistieke steun wat 'n stelsel ontvang, word kortliks bespreek. 'n Teoretiese optimum vlak van logistieke steun word gedetinieer en daar word getoon dat die bepaling van die optimum 'n ingewikkelde soekproses behels. In die artikel word die eienskappe van rekenaarprogrammatuur wat in die soeke na die optimum vlak van logistieke steun gebruik kan word, bespreek en aan die hand van 'n eenvoudige voorbeeld gemustreer.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Claasen, S. J. (2011). DIE OPTIMISERING VAN WGISTIEKE STEUN. The South African Journal of Industrial Engineering, 6(1). https://doi.org/10.7166/6-1-413

Issue

Section

General Articles