THE EFFECT OF VARIABILITY ON WORK IN PROCESS (WIP) AND ON CAPACITY

Authors

  • Keith Sandrock School of Mechanical Engineering, University of the Witwatersrand

DOI:

https://doi.org/10.7166/7-1-408

Abstract

ENGLISH ABSTRACT: Capacity concepts are usually illustrated by Wightls funnel analogy in which the queue is the volume of water above the throat of the funnel and capacity is the volume flowing out. This simple illustration implies that input and output rates remain constant over time. Since this is usually not the case in practice. a better mode1 was aought, and industry latched on to simple single-server queueing models

AFRIKAANSE OPSOMMING: Kapasiteit word gewoonlik verduidelik deur gebruik te maak van Wight se tregter analogie waarin die water bokant die nek van die tregter as die werktou beskou kan word en die water wat uitloop as die kapasiteit van die stelae!. Hierdie benadering neem aan dat die insette en uitsette relatief konstant bly. Omdat dit gewoonlik nie in die werklikheid die geval is n Ie , m.a.w. dat variasie weI p Laaevdnd , het bedrywe as alternatief gebruik gemaak van eenvoudige toustaanstelseIs (wat terloops ook deur Wight se prentjie verduidelik kan word). Hierdie modelle is gegrond op die aanname dat alhoewel die insette en uitsette mag varieer. statistiese stabiliteit tog sal geld. Bulle mag dus In verbetering op die tregter analogie wees maar kan nog nie die werklikbeid ordentlik weerspiel nie. Ingenieurs moet dus beter mode lIe toepas. Twee sulke modele word hierin bespreek.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Sandrock, K. (2011). THE EFFECT OF VARIABILITY ON WORK IN PROCESS (WIP) AND ON CAPACITY. The South African Journal of Industrial Engineering, 7(1). https://doi.org/10.7166/7-1-408

Issue

Section

General Articles