DIE GEBRUIK VAN SIMULASIE AS DEELVAN 'N BESLUITNEMINGSONDERSTEUNINGSHULPMIDDEL VIR ONDERGRONDSE STEENKOOLMYNBOU

Authors

  • Hendrik Steynberg Middelbult steenkoolmyn, SASOL Steenkool, 'n divisie van SASOL Mynbou
  • Pieter J. Conradie Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese, Universiteit van Pretoria

DOI:

https://doi.org/10.7166/8-2-395

Abstract

ENGLISH ABSTRACT: An underground coal mineis almosttotallymechanised today. One of the methods of extraction is pillar development with expensive resources that include continuous miners, shuttle cars, roof bolters, feeder breakers, and conveyor belts. Currently the only mechanism to support decision making, regarding scheduling and resourcecapacities, is the experience of the miner, the shift boss and the manager. Thisarticlepresents a new approach wherea simulation model, linked to a userfriendly interface, is usedto evaluate different scenarios.

AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ondergrondse steenkooImyn isvandaggrootliks gemeganiseerd. Benvan die mynboumetodes is pilaarontwikkeling wat dieaanwending van duur hulpbronne soos delwers, wisselkarre, dakbouters, voerderbrekers en vervoerbande tot gevolg bet. Tansword besluite in verband met skedulering en hulpbronkapasiteite gebaseer op die ondervinding van die myner, sytoesighouer en die bestuurder. Hierdie artikel stel 'n nuwe benadering voor, wat gebruik maak van simulasie met 'n vriendelike gebruikersintervlak, omverskillende scenarios teen mekaar op te weeg.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

How to Cite

Steynberg, H., & Conradie, P. J. (2012). DIE GEBRUIK VAN SIMULASIE AS DEELVAN ’N BESLUITNEMINGSONDERSTEUNINGSHULPMIDDEL VIR ONDERGRONDSE STEENKOOLMYNBOU. The South African Journal of Industrial Engineering, 8(2). https://doi.org/10.7166/8-2-395

Issue

Section

General Articles